*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1768003-Die-laaste-van-Engel-Kind
Printer Friendly Page Tell A Friend
No ratings.
Rated: E · Poetry · Emotional · #1768003
Somtyds moet jy as leser jou eie siening maak vir wat jy in neem en sien.
Ek mis my Engel kind, Sy is weg, ver van my
Ek het gesien hoe Sy loop, Sy het deur my vinggers gely.
'n leë belofte was my gehuim aan haar, aan die Engel kind
Dit is my skuld Sy het gespring in die osiaan, ek het Haar verdrink.

Die Engel kind was my lewe, nie te min Sy was my hart punt,
Nou sit ek soder Haar, waarom het ek? Hoekom? aleen saam die wind.
Die doolhof se inwoners klop al aan my deur
My straf het gekom, ek wou Haar mos verskeur.

My Engel kind, hoor my gebed, hoor my hart, ek is jammer. . . ek mis jou ook?
Gods water oor gods akker, so hoor ek die woorde as die engele om my spook.
Ek wou Haar mos net so terug gee, hoe plant ek haar weer in U tuin?
Gee my die anwoord dierbare Heer, dit bly ons gehuim.

My Engel kind gepluk uit die hemel se tuin, deur Hom, Hy het haar vir my geleen
Tussen al die ander hemel blomme, het ek Haar gesien, Engel kind, die mooiste een.
Ek is net mens, maar Sy is dan perfek, hoe pas ek in by Haar unike spisiaal?
Hoe kan ek Haar miskyk in die hemel tuin, Sy fluister dan my taal.

Dierbare Vader hoor my laaste gebed aan U, hoor my Meester
Ek het haar verniel, my woord was nie my eer, straf my, straf my eerste!
Maar voor ek brand in my eie vuur, vra ek aan U een laaste wens
Bêre haar weer in U hemel se spens.


© Copyright 2011 Lukas du Toit (konyn at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1768003-Die-laaste-van-Engel-Kind