*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1768002-Lewe-en-dood
Printer Friendly Page Tell A Friend
No ratings.
Rated: E · Poetry · Emotional · #1768002
Die hart en sy besluite, my siening en govoel oor die lewe.
Lewe en dood
Verkragting en moord.
Duister en lig
Is ‘n lewens lange klug.
Bewys my verkeerd
Ek is magteloos hoor my kreet.
Wie kyk agter jou rug
Is dit God in die lug.
Is dit nie net nog ‘n klug.
Daar is geen verskil tussen lewe en dood
Dit is my anker en vaste hoop.
© Copyright 2011 Lukas du Toit (konyn at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1768002-Lewe-en-dood