*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1865650-End-of-the-big-fight
Rated: E · Poetry · Emotional · #1865650
Giving up on life
Dis so moeilik om te verstaan
Waar die seer homself gaan vestig het
Al die jare het die seer gesweer
Gele en wag
vir die kans om te ontsnap.

Al die jare onderdruk
Deur die mind se krag
Opgeswel ...en weer laat sak
Nes ‘n slang wat wag om te pik

Moenie my vra om te beskryf
Hoe diep en donker die maalgat is
Wat my verder en verder insuig
Waneer my brein n bietjie wil rus

My mind is moeg gewerk
Wat is, moet maar wees
Alle paaie is bestudeer
En ek , het tevergeefs
Tog nou moed opgegee.
© Copyright 2012 Liandra (liandra at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1865650-End-of-the-big-fight