*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1865648-Stoksiel-alleen
Rated: E · Poetry · Emotional · #1865648
Loneliness...
Die vlamme lek aan my hart
Daars geen emosie behalwe die pyn
Die pyn van ongevoeligheid
Onverstaanbaarheid
Onkeerbaarheid

Stoksielalleen
Vasgevang in hartseer
Vasgevang in ondraaglike pyn
Pyn sonder woorde
Pyn sonder verstaanbaarheid.

Elke minuut is nog n stappie nader
Nader aan die donkerste  gat
Diepste gat van onwerklikheid
Wie gaan jou uithaal as daar niemand is
Niemand is wat sien
© Copyright 2012 Liandra (liandra at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/1865648-Stoksiel-alleen