*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/2308593-Wit-Tentjies
Printer Friendly Page Tell A Friend
No ratings.
Rated: E · Poetry · War · #2308593
Afrikaans - tells a story of suffering in the conentration camps during the anglo-boer war
Wit Tentjies


Wit tentjies, in mooi reguit lyne, by die duisende
Van ver staan ons en kyk, net om harte vol verlange
Ons vroue en kinders, leef daar in lewende hel
Hulle leed en smart op die vier winde swel


Wit tentejies, lyk so rein en vreedsaam
Onder die mooi, ldie hel so wreeddssm
Ons vroue en kinders ly aan die hongersnoot
Hulle stryg uit bo 'n, die swaar kry en dood


Wit tentejies, oor ons hele land versprei
Daar is nie woorde om te shoe ons lei
Man van vrou, en kind van die boosgekei
Ons volk sal weer oor die land hul vlerke sprei

© Copyright 2023 CathrinStuart (cathrinvici at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Log in to Leave Feedback
Username:
Password: <Show>
Not a Member?
Signup right now, for free!
All accounts include:
*Bullet* FREE Email @Writing.Com!
*Bullet* FREE Portfolio Services!
Printed from https://www.writing.com/main/view_item/item_id/2308593-Wit-Tentjies